vlymskerp [boodskap #139799] |
Tue, 26 July 2022 18:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlymskerp
Afbreking: vlym•skerp
Samestelling: vlym + skerp
Byvoeglike naamwoord: vlymskerp
Attributief: vlymskerp
Betekenis:
• Intensiewe vorm van skerp. Wat baie skerp is, of figuurlik, snydend is.
Gebruik:
• Die mes is vlymskerp.
• Sy het 'n vlymskerp tong.
Sinoniem:
• elsskerp
• naaldskerp
• skerpsnydend
Vertaling:
Engels: razor-sharp
Nederlands: vlijmscherp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|