Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bo-op
bo-op [boodskap #139796] Mon, 25 July 2022 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bo-op
Afbreking: bo•op
Samestelling: bo + op


Bywoord: bo-op

Betekenis:
• Aan die bokant van iets.

Gebruik:
• Die koekies is bo-op die yskas.

Vertaling:
Engels: at the top, on top of
Nederlands: bovenop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bo-oor
Volgende onderwerp: sonbesie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:09:44 UTC 2025