Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bo-oor
bo-oor [boodskap #139794] Mon, 25 July 2022 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bo-oor
Afbreking: bo•oor
Samestelling: bo + oor


Bywoord: bo-oor

Betekenis:
• Aan die bokant oor.

Gebruik:
• Die vliegtuig vlieg bo-oor die toeskouers.

Antoniem:
• onderdeur

Vertaling:
Engels: over the top, right over
Nederlands: bovenover

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beïndruk
Volgende onderwerp: bo-op
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:42:48 UTC 2025