beïndruk [boodskap #139792] |
Mon, 25 July 2022 18:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beïndruk
Afbreking: be•ïn•druk
Samestelling: beïndruk
Werkwoord: beïndruk
Verlede tyd: het beïndruk
Betekenis:
• Om 'n indruk op iemand te maak; ontsag inboesem.
Gebruik:
• Die man se eerlikheid en hardwerkendheid het my regtig beïndruk.
Sinoniem:
• aangryp
• betower
• imponeer
• verstom
Vertaling:
Engels: to impress
Nederlands: imponeren, indruk maken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|