Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydsone
tydsone [boodskap #139790] Mon, 25 July 2022 13:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die tydsones van die Aarde.
Die tydsones van die Aarde.
tydsone
Afbreking: tyd•so•ne
Samestelling: tyd + sone


Selfstandige naamwoord: tydsone
Meervoud: tydsones

Betekenis:
• 'n Stook oor die Aarde met dieselfde tyd.

Gebruik:
• Suid-Afrika se tydsone is UTC+2.

Vertaling:
Engels: time zone
Nederlands: tijdszone

Nota:
• 'n Tydsone is meestal 15 lengtegrade wyd (7½° oos en wes van 'n standaardmeridiaan) en gee 'n aanduiding van die aantal ure weg van die hoofmeridiaan (lengteligging 0°).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: padwaardig
Volgende onderwerp: tydsverloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:32:32 UTC 2025