Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padwaardig
padwaardig [boodskap #139788] Mon, 25 July 2022 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
padwaardig
Afbreking: pad•waar•dig
Samestelling: pad + waardig


Byvoeglike naamwoord: padwaardig
Vergrotende trap: padwaardiger
Oortreffende trap: padwaardigste
Attributief: padwaardige

Betekenis:
• Wat in goeie toestand en geskik is om op openbare paaie te ry.

Gebruik:
• Die voertuig is padwaardig en het 'n geldige motorlisensie.

Antoniem:
• onpadwaardig

Afgelei:
• padwaardigheid
• padwaardigheidstoets

Verwant:
• seewaardig

Vertaling:
Engels: roadworthy
Nederlands: rijklaar

Nota:
• Moenie "padwaardig" met "padvaardig" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: padvaardig
Volgende onderwerp: tydsone
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:32:53 UTC 2025