Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padvaardig
padvaardig [boodskap #139787] Mon, 25 July 2022 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
padvaardig
Afbreking: pad•vaar•dig


Byvoeglike naamwoord: padvaardig
Vergrotende trap: padvaardiger
Oortreffende trap: padvaardigste
Attributief: padvaardige

Betekenis:
• Wat gereed is om 'n reis te begin.
• (informeel) Wat geskik is om op openbare paaie te ry.

Gebruik:
• Ons moet in die pad val, is julle padvaardig?
• Die voertuig is mos nie padvaardig (eintlik padwaardig) nie!

Vertaling:
Engels: ready for driving, roadable; roadworthy
Nederlands: rijklaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderlangs
Volgende onderwerp: padwaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:02:25 UTC 2025