Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderlangs
onderlangs [boodskap #139785] Sun, 24 July 2022 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderlangs
Afbreking: on•der•langs
Samestelling: onder + langs


Byvoeglike naamwoord: onderlangs
Attributief: onderlangse

Betekenis:
• Wat aan die onderkant is.
• (figuurlik) Wat nie openlik en reguit is nie.

Gebruik:
• Moenie vergeet om hier onderlangs te verf nie.
• Hulle het onderlangs vir mekaar gevra: "Wie van ons sal so 'n verskriklike ding aanvang?" [Lukas 22:23]

Sinoniem:
• grondlangs
• laag
• agterbaks
• klandestien
• onderduims
• ongemerk
• skelmpies
• stilletjies

Antoniem:
• bolangs

Vertaling:
Engels: lower down, underneath; secretly, surreptitiously
Nederlands: onderlangs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betree
Volgende onderwerp: padvaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:47:24 UTC 2025