Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vissersboot
vissersboot [boodskap #139778] Sun, 24 July 2022 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vissersboot
Afbreking: vis•sers•boot
Samestelling: visser + -s- boot


Selfstandige naamwoord: vissersboot
Meervoud: vissersbote
Verkleinwoord: vissersbootjie
Meervoud van verkleining: vissersbootjies

Betekenis:
• 'n Boot wat vir visvang ingerig is.

Gebruik:
• Die bemanning van die sinkende vissersboot is deur 'n reddingsboot opgepik.

Hiponiem:
• kotter
• treiler

Vertaling:
Engels: fishing boat
Nederlands: vissersboot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sintuiglik
Volgende onderwerp: betree
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:42:24 UTC 2025