Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sintuiglik
sintuiglik [boodskap #139768] Sun, 24 July 2022 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sintuiglik
Afbreking: sin•tuig•lik
Samestelling: sintuig + -lik


Byvoeglike naamwoord: sintuiglik
Vergrotende trap: sintuigliker
Oortreffende trap: sintuiglikste
Attributief: sintuiglike
Partitief: sintuigliks

Betekenis:
• Wat met 'n sintuig waargeneem kan word, of wat met die sintuie te make het.

Gebruik:
• 'n Dier neem sy fisiese omgewing sintuiglik waar deur dit wat hy sien, proe, ruik en voel.

Sinoniem:
• gevoelig
• perseptueel
• sensories
• sinlik
• sinnelik
• waarnemend

Afgelei:
• sintuiglikheid

Vertaling:
Engels: sensorial, sensory
Nederlands: zintuiglijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ewenwel
Volgende onderwerp: vissersboot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:03:15 UTC 2025