Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ewenwel
ewenwel [boodskap #139764] Sun, 24 July 2022 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ewenwel
Afbreking: e•wen•wel
Samestelling: ewe + -n- + wel


Bywoord: ewenwel

Betekenis:
• Lui 'n beperking of teenstelling in.

Gebruik:
• As julle ewenwel die koninklike wet volbring volgens die Skrif: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself — dan doen julle goed. [Jakobus 2:8]

Wisselvorm:
• ewewel

Sinoniem:
• desnietemin
• egter
• nietemin
• netsowel
• nieteenstaande
• nogtans
• tog

Vertaling:
Engels: even so, however, nevertheless
Nederlands: evenwel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sameklank
Volgende onderwerp: sintuiglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:11:52 UTC 2025