sameklank [boodskap #139763] |
Sun, 24 July 2022 08:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sameklank
Afbreking: sa•me•klank
Samestelling: same (saam) + klank
Selfstandige naamwoord: sameklank
Meervoud: sameklanke
Betekenis:
• 'n Kombinasie van klanke wat saam gehoor word.
Gebruik:
• Die sameklank van drie tone van 'n oktaaf word 'n drieklank genoem.
Verwant:
• harmonie
Vertaling:
Engels: unison, consonance, diapason
Nederlands: samenklank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|