sitologie [boodskap #139762] |
Sun, 24 July 2022 07:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sitologie
Afbreking: si•to•lo•gie
Selfstandige naamwoord: sitologie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van organiese selle, insluitende sellulêre struktuur, funksie, gedrag en oorsprong.
Gebruik:
• Sitologie is die afdeling van biologie wat die sel, die kleinste selfstandig lewende eenheid van 'n organisme, bestudeer.
Sinoniem:
• selbiologie
• selleer
Afgelei:
• parasitologie
• sitologies
• sitoloog
Vertaling:
Engels: cytology
Nederlands: cytologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|