aandrang [boodskap #139742] |
Sat, 23 July 2022 09:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aandrang
Afbreking: aan•drang
Selfstandige naamwoord: aandrang
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van aandring; om aan te spoor of druk te plaas.
Gebruik:
• Op aandrang van haar ma sê sy toe vir Herodes: "Ek wil graag Johannes die Doper se kop op ’n skinkbord hê." [Matteus 14:8]
Sinoniem:
• aanmoediging
• aansporing
• afpersing
• druk
• impetus
Afgelei:
• bloedaandrang
Vertaling:
Engels: insistance, impetus, urge, pressure
Nederlands: aandrang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|