Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verseng
verseng [boodskap #139739] Sat, 23 July 2022 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verseng
Afbreking: ver•seng
Samestelling: ver- + seng


Werkwoord: verseng
Verlede tyd: het verseng

Betekenis:
• Om die oppervlak deur hitte te beskadig (sonder om aan die brand te slaan).

Gebruik:
• Die hittegolf het die plante verseng.

Sinoniem:
• verband
• verskroei

Afgelei:
• versengend

Vertaling:
Engels: to singe, scorch
Nederlands: verzengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versengend
Volgende onderwerp: aandrang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:57:15 UTC 2025