Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meganisme
meganisme [boodskap #139734] Fri, 22 July 2022 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
meganisme
Afbreking: me•ga•nis•me


Selfstandige naamwoord: meganisme
Meervoud: meganismes
Verkleinwoord: meganismetjie
Meervoud van verkleining: meganismetjies

Betekenis:
• Die samestelling van 'n werktuig, of die wyse waarop iets werk.

Gebruik:
• Die horlosie het 'n ingewikkelde meganisme van ratte en vere.

Afgelei:
• beheermeganisme
• beskermingsmeganisme
• besluitnemingsmeganisme
• dryfmeganisme
• isoleringsmeganisme
• markmeganisme
• remmeganisme
• spraakmeganisme
• telmeganisme
• verdedigingsmeganisme
• werkmeganisme

Verwant:
• meganies
• meganikus
• meganisasie
• meganiseer
• meganisties

Vertaling:
Engels: mechanism
Nederlands: mechaniek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdedig
Volgende onderwerp: afkoel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:55:24 UTC 2025