Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdedig
verdedig [boodskap #139732] Fri, 22 July 2022 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdedig
Afbreking: ver•de•dig


Werkwoord: verdedig
Verlede tyd: het verdedig

Betekenis:
• Om teen 'n aanval te beskerm.

Gebruik:
• Die aanval is afgeweer en die stad is suksesvol verdedig.

Sinoniem:
• afweer
• behoed
• beskerm
• beveilig
• bewaak
• opponeer
• teësit
• terugbaklei
• terugveg

Antoniem:
• aanval

Afgelei:
• onverdedig
• verdedigbaar
• verdedigend
• verdediger
• verdediging

Vertaling:
Engels: to defend, stand up for
Nederlands: verdedigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eindstryd
Volgende onderwerp: meganisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:27:23 UTC 2025