Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eindstryd
eindstryd [boodskap #139731] Fri, 22 July 2022 13:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eindstryd
Afbreking: eind•stryd
Samestelling: eind- + stryd


Selfstandige naamwoord: eindstryd
Meervoud: eindstryde
Verkleinwoord: eindstrydjie
Meervoud van verkleining: eindstrydjies

Betekenis:
• Die finale en beslissende wedstryd tussen twee persone of spanne.

Gebruik:
• Die Bulle speel in die eindstryd teen die Cheetahs.

Sinoniem:
• eindwedstryd
• uitspeelwedstryd

Afgelei:
• eindstryder
• halfeindstryd
• kwarteindstryd

Vertaling:
Engels: final
Nederlands: finale

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: tradisioneel
Volgende onderwerp: verdedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:40:10 UTC 2025