struik [boodskap #139729] |
Fri, 22 July 2022 11:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
struik
Afbreking: struik
Selfstandige naamwoord: struik
Meervoud: struike
Verkleinwoord: struikie
Meervoud van verkleining: struikies
Betekenis:
• Houtagtige plant, kleiner as a boom en groter as 'n bossie, wat naby aan die grond in 'n aantal sytakke vertak.
Gebruik:
• Sommige struike is immergroen, terwyl ander bladwisselend is.
Hiponiem:
• doringstruik
• framboosstruik
• heiningstruik
• hennastruik
• jenewerstruik
• kareestruik
• kalbasstruik
• palmstruik
• peperstruik
• roosstruik
• seringstruik
• sierstruik
• teestruik
Afgelei:
• struikagtig
• struikbedekking
• struikgewas
• struiklaag
• struikrower
Vertaling:
Engels: shrub, bush, briar
Nederlands: struik, heester
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|