Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » romerig
romerig [boodskap #139727] Fri, 22 July 2022 08:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
romerig
Afbreking: ro•me•rig
Samestelling: room + -erig


Byvoeglike naamwoord: romerig
Vergrotende trap: romeriger
Oortreffende trap: romerigste
Attributief: romerige
Partitief: romerigs

Betekenis:
• Wat soos room proe (omdat dit vol room is).
• Wat soos room lyk.

Gebruik:
• Die tert is ryk en romerig.
• Die blomme is romerig van kleur.

Sinoniem:
• botteragtig
• melkerig
• roomkleurig
• ryk

Afgelei:
• romerigheid

Vertaling:
Engels: creamy
Nederlands: romig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbenullig
Volgende onderwerp: struik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:28:51 UTC 2025