Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sienswyse
sienswyse [boodskap #139724] Thu, 21 July 2022 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sienswyse
Afbreking: siens•wy•se
Samestelling: sien + -s- wyse


Selfstandige naamwoord: sienswyse
Meervoud: sienswyses

Betekenis:
• Die manier waarop 'n saak aanskou word; wyse waarop 'n mens na iets kyk.

Gebruik:
• Die sienswyse is kontroversieel en word nie deur almal gehuldig nie.

Sinoniem:
• mening
• oogpunt
• opvatting
• perspektief
• siening
• standpunt

Vertaling:
Engels: point of view, way of thinking, opinion
Nederlands: zienswijze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maalkolk
Volgende onderwerp: onbenullig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:19:57 UTC 2025