Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maalkolk
maalkolk [boodskap #139723] Thu, 21 July 2022 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Maalkolk.
'n Maalkolk.
maalkolk
Afbreking: maal•kolk
Samestelling: maal + kolk


Selfstandige naamwoord: maalkolk
Meervoud: maalkolke
Verkleinwoord: maalkolkie
Meervoud van verkleining: maalkolkies

Betekenis:
• Die tregterbeweging van water wat in die rondte draai en voorwerpe onder toe trek (soos wanneer 'n mens die bad se prop uittrek).

Gebruik:
• 'n Maalkolk het die kind amper onder die water ingesuig.

Sinoniem:
• draaikolk
• maalgat
• roerkuil

Vertaling:
Engels: vortex, whirlpool
Nederlands: maalstroom, draaikolk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spikkel
Volgende onderwerp: sienswyse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:39:48 UTC 2025