onregmatig [boodskap #139721] |
Thu, 21 July 2022 09:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onregmatig
Afbreking: on•reg•ma•tig
Samestelling: on- + regmatig
Byvoeglike naamwoord: onregmatig
Vergrotende trap: onregmatiger
Oortreffende trap: onregmatigste
Attributief: onregmatige
Partitief: onregmatigs
Betekenis:
• Wat nie regmatig is nie; in stryd met wat reg en billik is.
Gebruik:
• Die kontrak is onregmatig toegeken en is deur die hof tersyde gestel.
Sinoniem:
• illegaal
• onbillik
• ongeldige
• onregverdig
• ontoelaatbaar
• onwettig
• verkeerdelik
• wederregtelik
Antoniem:
• regmatig
Afgelei:
• onregmatigheid
Vertaling:
Engels: unjust, unlawful, unfair
Nederlands: onrechtmatig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|