Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dryfys
dryfys [boodskap #139719] Wed, 20 July 2022 17:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dryfys
Afbreking: dryf•ys
Samestelling: dryf + ys


Selfstandige naamwoord: dryfys
Meervoud:

Betekenis:
• Stukke ys wat op die water dryf.

Gebruik:
• As gevolg van aardverwarming is daar 'n afname in die dryfys in die Arktiese Oseaan.

Sinoniem:
• ysskots

Verwant:
• pakys
• ysberg

Vertaling:
Engels: drift ice, floating ice
Nederlands: drijfijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewysstuk
Volgende onderwerp: kernparagraaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:17:47 UTC 2025