Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » outeur
outeur [boodskap #139717] Wed, 20 July 2022 12:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
outeur
Afbreking: ou•teur


Selfstandige naamwoord: outeur
Meervoud: outeurs
Verkleinwoord: outeurtjie
Meervoud van verkleining: outeurtjies

Betekenis:
• Die skrywer van 'n artikel, boek, rubriek, ens.

Gebruik:
• Die outeur dagvaar die koerant vir plagiaat.

Sinoniem:
• skrywer

Afgelei:
• outeursaandeel
• outeurskap
• outeursreg
• hoofouteur
• mede-outeur

Vertaling:
Engels: author, writer
Nederlands: auteur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taverne
Volgende onderwerp: bewysstuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:31:04 UTC 2025