taverne [boodskap #139716] |
Wed, 20 July 2022 10:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taverne
Afbreking: ta•ver•ne
Selfstandige naamwoord: taverne
Meervoud: tavernes
Verkleinwoord: tavernetjie
Meervoud van verkleining: tavernetjies
Betekenis:
• Gebou met 'n kroeg wat gelisensieer is om drank te verkoop en dikwels ook losies/verblyf bied.
Gebruik:
• Die polisie doen verslag oor die ondersoek na die dood van 21 jongmense by 'n taverne in die Oos-Kaap.
Sinoniem:
• herberg
• kroeg
Afgelei:
• taverne-eienaar
Verwant:
• sjebeen
Vertaling:
Engels: tavern
Nederlands: taverne
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|