Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mebos
mebos [boodskap #139702] Fri, 15 July 2022 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mebos
Afbreking: me•bos


Selfstandige naamwoord: mebos
Meervoud:

Betekenis:
• Lekkerny van fyngemaalde appelkose wat met sout en suiker gegeur en gedroog is.

Gebruik:
Mebos is soet van buite en het 'n sout en suur smaak van binne.

Afgelei:
• meboskonfyt

Vertaling:
Engels: dried and sugared apricots
Nederlands: gedroogde en gesuikerde abrikozen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geoloog
Volgende onderwerp: produksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:38:50 UTC 2025