Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » afrika
afrika [boodskap #139699] Vr, 15 Julie 2022 16:09
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
afrika
land van natuurskoon
waar kleurvolle voëls die lugruim deurkruis
en hul pragtige gesange die stilte verbreek
waar interessante diere die velde bewandel
en eksotiese wesens deur die watermassas voortflits

verwoestende natuurrampe is jou nog altyd gespaar
so kan jy maklik jou skatte vir die nageslag bewaar

afrika
land van vele nasies
waar hele rasse uitgewis word
ter wille van die ervaring van mag
waar die spontaniteit van lewe
vervang is deur die uurlikse stryd om oorlewing

geen enkele skat van jou word meer bewaar
want die swartman het besluit om suidwaarts te vaar
Vorige onderwerp: afrikaans - toekomstaal
Volgende onderwerp: die meisie by die kruising
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:27:29 MGT 2024