Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Nieu-Seeland
Nieu-Seeland [boodskap #139696] Vr, 15 Julie 2022 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nieu-Seeland
Afbreking: Nieu-See•land
Samestelling: Nieu-Seeland


Pleknaam: Nieu-Seeland

Betekenis:
• 'n Land oos van Australië in die Stille Oseaan.

Gebruik:
Nieu-Seeland bestaan uit twee hoofeilande (die Noord- en Suideiland), asook 'n aantal kleiner eilande.

Afgelei:
• Nieu-Seelander
• Nieu-Seelandse

Afkorting:
• NS

Vertaling:
Engels: New Zealand
Maori: Aotearoa
Nederlands: Nieuw-Zeeland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Mosambiek
Volgende onderwerp: snelweg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 20:28:28 MGT 2024