televisiereeks [boodskap #139694] |
Fri, 15 July 2022 12:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
televisiereeks
Afbreking: te•le•vi•sie•reeks
Samestelling: televisie + reeks
Selfstandige naamwoord: televisiereeks
Meervoud: televisiereekse
Verkleinwoord: televisiereeksie
Meervoud van verkleining: televisiereeksies
Betekenis:
• Televisieprogram wat in 'n opeenvolging van aflewerings (episodes) beskikbaar gestel word.
Gebruik:
• Die derde seisoen van die gewilde televisiereeks is nou op Netflix beskikbaar.
Sinoniem:
• TV-reeks
Vertaling:
Engels: television series
Nederlands: televisieserie, televisiereeks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|