Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indeling
indeling [boodskap #139687] Thu, 14 July 2022 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
indeling
Afbreking: in•de•ling
Samestelling: indeel + -ing


Selfstandige naamwoord: indeling
Meervoud:indelinge, indelings
Verkleinwoord: indelinkie
Meervoud van verkleining: indelinkies

Betekenis:
• Die handeling van indeel (groepe maak), of die resultaat daarvan.

Gebruik:
• Bioloë gebruik 7 basiese groepe vir die indeling van organismes.

Sinoniem:
• groepering
• kategorisering
• klassifikasie
• klassifisering
• opdeling
• ordening
• rangskikking
• skikking
• verdeling

Hiponiem:
• dagindeling
• herindeling
• hoofstukindeling
• kaste-indeling
• klasindeling
• roosterindeling
• sone-indeling
• streekindeling
• tydsindeling

Afgelei:
• indelingstelsel
• indelingswyse

Vertaling:
Engels: classification, division
Nederlands: indeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vokaalklank
Volgende onderwerp: indeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:45:14 UTC 2025