vokaalklank [boodskap #139686] |
Thu, 14 July 2022 11:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vokaalklank
Afbreking: vo•kaal•klank
Samestelling: vokaal + klank
Selfstandige naamwoord: vokaalklank
Meervoud: vokaalklanke
Betekenis:
• Die hoorbare klank van 'n vokaal/klinker (a, e, i, o en u).
Gebruik:
• 'n Diftong (tweeklank) bestaan uit meer as een vokaal wat as 'n enkele lettergreep uitgespreek word, maar meer as een vokaalklank het, soos aai, ou, ui, ei, y, eeu, oi, ooi en oei.
Vertaling:
Engels: vocal sound
Nederlands: vocaalklank
Nota:
• Wanneer 'n woord meer as een vokaalklank het, kan die woord in soveel letter- of klankgrepe verdeel word as wat daar vokaalklanke is.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|