Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Turks
Turks [boodskap #139679] Wed, 13 July 2022 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Turks
Afbreking: Turks
Uitspraak: /tœrks/


Selfstandige naamwoord: Turks
Meervoud:

Betekenis:
• Die amptelike taal van Turkye met ongeveer 71 miljoen sprekers.

Gebruik:
• Hy praat Turks, maar ek verstaan nie 'n woord nie!

Sinoniem:
• Osmaans
• Osmanies
• Ottomaans

Vertaling:
Engels: Turkish
Nederlands: Turks
Xhosa: isiTheki
Zoeloe: isiTheki


Byvoeglike naamwoord: Turks
Attributief: Turkse

Betekenis:
• Betreffende die land Turkye of Turkye se taal.

Gebruik:
• Sy koop 'n Turkse tapyt.

Afgelei:
• Turkses
• Turkssprekend

Vertaling:
Engels: Turkish
Nederlands: Turks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lapelwapen
Volgende onderwerp: tydmasjien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:06:04 UTC 2025