Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lapelwapen
lapelwapen [boodskap #139678] Wed, 13 July 2022 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lapelwapen.
'n Lapelwapen.
lapelwapen
Afbreking: la•pel•wa•pen
Samestelling: lapel + wapen


Selfstandige naamwoord: lapelwapen
Meervoud: lapelwapens
Verkleinwoord: lapelwapentjie
Meervoud van verkleining: lapelwapentjies

Betekenis:
• Onderskeidingsteken (wapen) wat aan die teruggevoude voorpant (lapel) van 'n baadjie vasgespeld word.

Gebruik:
• Die skool ken lapelwapens vir uitnemende leierskap, akademie, kultuur en sport aan leerders toe.

Vertaling:
Engels: lapel pin
Nederlands: reversspeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalibreer
Volgende onderwerp: Turks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:40:37 UTC 2025