Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strandbal
strandbal [boodskap #139675] Ma., 11 Julie 2022 19:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24157
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Strandbal.
'n Strandbal.
strandbal
Afbreking: strand•bal
Samestelling: strand + bal


Selfstandige naamwoord: strandbal
Meervoud: strandballe
Verkleinwoord: strandballetjie
Meervoud van verkleining: strandballetjies

Betekenis:
• 'n Groot, opblaasbare bal waarmee daar op 'n strand of in die water gespeel word.

Gebruik:
• Die kinders speel met 'n strandbal in die swembad.

Vertaling:
Engels: beach ball
Nederlands: strandbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: piesangskil
Volgende onderwerp: modegier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 12:06:27 UTC 2025