piesangskil [boodskap #139674] |
Mon, 11 July 2022 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
piesangskil
Afbreking: pie•sang•skil
Samestelling: piesang + skil
Selfstandige naamwoord: piesangskil
Meervoud: piesangskille
Verkleinwoord: piesangskilletjie
Meervoud van verkleining: piesangskilletjies
Betekenis:
• Die skil van 'n piesang.
Gebruik:
• Pasop, moenie op die piesangskil gly nie.
Vertaling:
Engels: banana peel
Nederlands: bananenschil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|