eensklaps [boodskap #139673] |
Mon, 11 July 2022 17:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eensklaps
Afbreking: eens•klaps
Samestelling: een + -s- + klap + -s
Bywoord: eensklaps
Betekenis:
• In een klap; sieklik en sonder geleidelike oorgang.
Gebruik:
• As jy nog na jou rykdom kyk, is dit eensklaps weg. [Spreuke 23:5]
Sinoniem:
• abrup
• ineens
• meteens
• onverhoeds
• onverwags
• opeens
• plotseling
• skielik
• subiet
Antoniem:
• stelselmatig
Vertaling:
Engels: suddenly
Nederlands: eensklaps
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|