chronies [boodskap #139663] |
Sun, 10 July 2022 11:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
chronies
Afbreking: chro•nies
Byvoeglike naamwoord: chronies
Vergrotende trap: chronieser
Oortreffende trap: chroniesste
Attributief: chroniese
Betekenis:
• Wat lank van duur is; aanhou en nie einde kry nie.
Gebruik:
• Hy rook chroniese.
• Sy gebruik chroniese medisyne vir haar cholesterol.
Wisselvorm:
• kronies
Sinoniem:
• aanhoudend
• blywend
• diepgewortel
• deurlopend
• hardnekkig
• ingewortel
• langdurig
• nimmereindigend
• ongeneesbaar
• ongeneeslik
• slepend
• terugkerend
• voortdurend
• voortslepend
Antoniem:
• akuut
Vertaling:
Engels: chronic
Nederlands: chronisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|