ysbal [boodskap #139661] |
So, 10 Julie 2022 10:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20802 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ysbal
Afbreking: ys•bal
Samestelling: ys + bal
Selfstandige naamwoord: ysbal
Meervoud: ysballe
Verkleinwoord: ysballetjie
Meervoud van verkleining: ysballetjies
Betekenis:
• 'n Bal van bevrore water.
• (sport) Spel waar 'n bal met besems op 'n ysbaan rondgestoot word (geen meervoud).
Gebruik:
• Die kinders gooi mekaar met ysballe.
• Ysbal is 'n vreemde sport.
Vertaling:
Engels: ise ball; curling
Nederlands: ijsbal; curling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|