antichris [boodskap #139660] |
Sun, 10 July 2022 09:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antichris
Afbreking: an•ti•chris
Samestelling: anti- + chris
Selfstandige naamwoord: antichris
Meervoud: antichriste
Betekenis:
• Apokaliptiese wese wat voor die eindtyd sal verskyn om 'n duisendjarig vrederyk op aarde te vestig (met hoofletter).
• Die personifikasie van kwaad; alles wat teen die Christendom staan (met kleinletter).
Gebruik:
• Die Antichris sal in die tempel van God sit en voorgee dat hy god is.
• Die musiek is van die antichris!
Sinoniem:
• demoon
• duiwel
• josie
Afgelei:
• antichristelik
Vertaling:
Engels: Antichrist
Nederlands: antichrist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|