Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » retireer
retireer [boodskap #139659] Sun, 10 July 2022 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
retireer
Afbreking: re•ti•reer


Werkwoord: retireer
Verlede tyd: het geretireer

Betekenis:
• Om terug te trek of te vlug.

Gebruik:
• So retireer ons die toekoms in.

Sinoniem:
• onttrek
• terugdeins
• terugtree
• terugtrek
• terugval

Antoniem:
• aanval

Vertaling:
Engels: to withdraw, retreat, retire
Nederlands: retireren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: degenereer
Volgende onderwerp: antichris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:42:20 UTC 2025