Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekendstel
bekendstel [boodskap #139656] Sat, 09 July 2022 10:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekendstel
Afbreking: be•kend•stel
Samestelling: bekend + stel


Werkwoord: stel bekend, bekendstel
Verlede tyd: het bekendgestel

Betekenis:
• Om iets of iemand bekend te maak; vir die eerste keer te noem of te wys.

Gebruik:
• Die sanger gaan sy nuwe CD volgende week bekendstel.

Sinoniem:
• aankondig
• afkondig
• bekendmaak
• inbring
• introduseer
• invoer
• loods
• onthul
• ontsluier
• voorstel

Afgelei:
• bekendstelling

Vertaling:
Engels: to introduce, present
Nederlands: introduceren, voorstellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beendor
Volgende onderwerp: bekendstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:14:57 UTC 2025