Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beendor
beendor [boodskap #139655] Fri, 08 July 2022 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beendor
Afbreking: been•dor
Samestelling: been + dor


Byvoeglike naamwoord: dor
Vergrotende trap: dorder
Oortreffende trap: dorste
Attributief: dorre
Intensief: beendor

Betekenis:
• Intensiewe vorm van dor; so dor en droog soos beendere.

Gebruik:
• Die gras is dood en die veld is beendor.

Sinoniem:
• kraakdor
• kurkdor

Vertaling:
Engels: bone dry
Nederlands: beendor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dagteken
Volgende onderwerp: bekendstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:55:42 UTC 2025