anderdag [boodskap #139653] |
Fri, 08 July 2022 17:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
anderdag
Afbreking: an•der•dag
Samestelling: ander + dag
Bywoord: anderdag
Betekenis:
• 'n Dag in die nabye toekoms; volgende keer.
• 'n Dag in die nabye verlede; onlangs.
Gebruik:
• Ons kan anderdag weer kom fietsry.
• Maar ons het net anderdag melk gekoop.
Sinoniem:
• later
• onlangs
• vroeër
Afgelei:
• anderdagaand
• anderdagmiddag
• anderdagmôre
Vertaling:
Engels: another day, next time; recently
Nederlands: een andere dag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|