termostaat [boodskap #139647] |
Thu, 07 July 2022 11:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
termostaat
Afbreking: ter•mo•staat
Selfstandige naamwoord: termostaat
Meervoud: termostate
Verkleinwoord: termostaatjie
Meervoud van verkleining: termostaatjies
Betekenis:
• Toestel wat temperatuur reël en outomaties binne bepaalde grense hou.
Gebruik:
• Die yskas se termostaat werk nie lekker nie.
Sinoniem:
• warmtereëlaar
• temperatuurregulator
Verwant:
• termostaties
Vertaling:
Engels: thermostat
Nederlands: thermostaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|