hunker [boodskap #139644] |
Tue, 05 July 2022 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hunker
Afbreking: hun•ker
Werkwoord: hunker
Verlede tyd: het gehunker
Betekenis:
• Om sterk na iets te verlang.
Gebruik:
• Hy hunker terug na die goeie ou dae. Sy hunker na 'n onbereikbare liefde.
Sinoniem:
• begeer
• smag
• verlang
Afgelei:
• hunkeraar
• hunkering
Vertaling:
Engels: to yearn, long for, hanker after
Nederlands: hunkeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|