namate [boodskap #139642] |
Tue, 05 July 2022 12:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
namate
Afbreking: na•ma•te
Samestelling: na + mate
Voegwoord: namate
Betekenis:
• In verhouding tot; na gelang van; in die mate wat.
Gebruik:
• Namate 'n mens ouer word, word jy ook wyser.
Sinoniem:
• ooreenkomstig
• volgens
Vertaling:
Engels: to the extent that, in proportion to
Nederlands: naarmate
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|