Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deksteen
deksteen [boodskap #139639] Mon, 04 July 2022 13:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deksteen
Afbreking: dek•steen
Samestelling: dek + steen


Selfstandige naamwoord: deksteen
Meervoud: dekstene
Verkleinwoord: deksteentjie
Meervoud van verkleining: deksteentjies

Betekenis:
• Steen wat bo-op iets anders geplaas word, tipies as afsluiting of afwerking.

Gebruik:
• 'n Deksteen wat op 'n graf geplaas word, word 'n serk genoem.

Vertaling:
Engels: coping brick, covering slab
Nederlands: deksteen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laaier
Volgende onderwerp: toegee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:43:49 UTC 2025