Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vredestyd
vredestyd [boodskap #139636] Sun, 03 July 2022 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vredestyd
Afbreking: vre•des•tyd
Samestelling: vrede + -s- + tyd


Selfstandige naamwoord: vredestyd
Meervoud: vredestye
Verkleinwoord: vredestydjie
Meervoud van verkleining: vredestydjies

Betekenis:
• 'n Tyd van vrede; periode sonder oorlog.

Gebruik:
• Misdade teen die mensdom kan in tye van oorlog sowel as in vredestyd gepleeg word.

Antoniem:
• oorlogstyd

Vertaling:
Engels: peacetime, time of peace
Nederlands: vredestijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlamwerper
Volgende onderwerp: pankreas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:05:44 UTC 2025