Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snotpsalm
snotpsalm [boodskap #139628] Sun, 03 July 2022 12:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
snotpsalm
Afbreking: snot•psalm
Samestelling: snot + psalm


Selfstandige naamwoord: snotpsalm
Meervoud: snotpsalms
Verkleinwoord: snotpsalmpie
Meervoud van verkleining: snotpsalmpies

Betekenis:
• 'n Vreeslike gekerm en gehuil; snot en trane.

Gebruik:
• Die kind wou nog 'n snotpsalm insit, toe het die dokter hom klaar ingespuit.

Spreekwoord:
• Die snotpsalm aanhef. [Begin huil.]

Sinoniem:
• gegrens
• gehuil
• gekerm
• geskreeu
• gesnik
• getjank
• jeremiade
• tranedal

Vertaling:
Engels: howl, moan
Nederlands: gehuil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nirwana
Volgende onderwerp: snot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:33:57 UTC 2025